AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

El Niño-stelsel kan teen die lente gevestig wees

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Reën sak aan die begin van Oktober oor Hazyview in Mpumalanga uit. Foto: Alani Janeke
Reën sak aan die begin van Oktober oor Hazyview in Mpumalanga uit. Foto: Alani Janeke

Die El Niño Suidelike Ossilasie beskryf die stand van see-oppervlaktemperature en die oorhoofse koppeling van klimaatspatrone in die sentrale Stille Oseaan. Dit bestaan uit die twee pole, El Niño en La Niña, met ’n neutrale stand wat soms tydens seisoene kan voorkom.

Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê die derde La Niña-verskynsel in ’n ry het teen einde Februarie 2023 tot ’n einde gekom. Geassosieerde indekse soos die Suidelike Ossilasie-indeks (SOI) het ook nou vir die eerste keer in ’n lang tyd uit die La Niña-reeks begin skuif.

“Die oorgangsfase maak dat langertermynvoorspellings baie onseker is, want daar kan steeds karaktertrekke van La Niña oorbly wat ’n invloed op reënval kan uitoefen. Daar is baie sterk aanduidings dat ’n El Niño-verskynsel gaan ontwikkel vanaf die einde van die winter om gevestig te wees teen September en/of Oktober. Dit beteken dat die somerseisoen vanaf Oktober 2023 tot Maart en/of April 2024 El Niño-neigend behoort te wees.”

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.73
+0.6%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.97
-0.1%
Silwer
24.33
+0.3%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,525
-0.2%
Alle aandele
76,871
-0.2%
Hulpbronne 10
68,318
-1.3%
Industriële 25
102,808
-0.6%
Finansiële 15
15,876
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot