AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
Deel

Februarie en Maart kan droër maande wees

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke

Die stelling word dikwels gemaak dat ’n baie sterk ooreenkoms bestaan ten opsigte van klimaatpatrone, en veral uiterste reënvalpatrone, tussen Suider-Afrika en Australië. “Dit is waar in die meeste gevalle, maar dit is belangrik om te bepaal waar die uitermatige weerpatrone voorkom in Australië en of dit werklik deel is van grootskaalse patrone,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige. Vloede kom tans in die meer noordelike en noordwestelike dele van Australië voor. Die sikloon Ellie het van die ergste vloede in die afgelope eeu in die noordwestelike dele veroorsaak.

Gewoonlik is die reënvalpatrone van die ooskus en suidoostelike dele van Australië meer gekorreleer met reënvalpatrone oor Suider-Afrika. “Dus is die huidige vloede en die gebied waar dit voorkom in Australië nie noodwendig ’n teken van vloede wat kan volg in Suider-Afrika nie,” sê Van den Berg.

Gedurende ’n soortgelyke weerjaar as vanjaar, in 2012, het erge vloede teen einde Januarie oor die suidooste van Australië voorgekom, maar dit het nie oor Suider-Afrika voorgekom nie. Gewoonlik is die reën in die laatwinter en lente in die suidoostelike dele van Australië ’n teken van swaar reën in Suid-Afrika gedurende die midsomer (soos in die winter en lente van 2022 in Australië en eerste deel van die somer in Suid-Afrika).

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.81
-0.0%
Rand - Pond
22.07
+0.0%
Rand - Euro
19.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.95
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Platinum
987.04
+1.9%
Palladium
1,493.19
+1.1%
Goud
1,983.01
+0.1%
Silwer
23.88
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die is nie vir bang dames nie, Is jy dapper of mal genoeg ?
Ek loop nie graag heeldag my eie beeld en polish nie, ek verkies dat mense my leer ken en dan self besluit hoekom hulle van my hou of nie hou nie. Nie een van ons is perfek nie,...
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot