AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Hoë brandgevaar in vier provinsies vandag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die westelike dele van die Wes-Kaap kan vandag na laer temperature en reën uitsien. ’n Uiters hoë brandgevaar is egter vir sommige dele van dié provinsie, asook ander provinsies uitgereik.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê dit sal vandag bewolk en koel in die weste van die Wes-Kaap wees met reënbuie wat vanaf vanoggend tot vanmiddag verwag word. ’n Uiters hoë brandgevaar is egter vir Beaufort-Wes, Laingsburg, Prins Albert en Kannaland uitgereik.

Die weerdiens waarsku ook oor ’n uiters hoë brandgevaar in die munisipaliteit Dr. Beyers Naudé in die Oos-Kaap, die distrikmunisipaliteit John Taolo Gaetsewe in die Noord-Kaap en die westelike dele van die Noordwes.

’n Geel vlak 1-waarskuwing vir ernstige donderstorms wat plek-plek tot vloede en skade aan eiendom kan lei, is uitgereik vir die distrikmunisipaliteite Amathole, OR Tambo en Alfred Nzo, asook die munisipaliteite Enoch Mgijima, Intsika Yethu en Engcobo in die Oos-Kaap.

Die weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir moontlike skadelike wind tussen Tafelbaai en Kaap Agulhas, asook die Sentraal-Karoo en Breedevallei in die Wes-Kaap, en die munisipaliteit Karoo Hoogland in die Noord-Kaap.

In die noorde van Gauteng word mooi en warm weer verwag wat vanmiddag gedeeltelik bewolk sal word. In Mpumalanga sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees, maar baie warm in die Laeveld. Gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer word in Limpopo, Noordwes en die Vrystaat verwag.

Die weerdiens voorspel gedeeltelik bewolkte en koel tot warm weer vir die Noord-Kaap met enkele donderbuie in die ooste van die provinsie. Gedeeltelik bewolkte en warm weer met enkele tot verspreide bui en donderbuie word vir die Oos-Kaap voorspel.

In KwaZulu-Natal sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met enkele buie en donderbuie in die suide van die provinsie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
-1.2%
Palladium
1,420.36
+1.5%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrede kommunikeerder, humor.
Mens mens, wat goed kommunikeer, dit beteken ek luister na wat gese word. Baie goeie humorsin. Inteligente praktiese lief vir die lewe mens.
Kom ons klim die eerste trappie...
'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus vir die lewe, 'n groot hart en ek ken my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot