AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9088
0,00
CORN
29 Nov
-
4478
0,00
SOYA
29 Nov
-
10270
0,00
SUNS
29 Nov
-
11308
0,00
WEAT
29 Nov
-
6694
0,00
WMAZ
29 Nov
-
5387
0,00
YMAZ
29 Nov
-
5111
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Is weerstelsels nog op koers vir ’n nat somer?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Ter illustrasie. Foto: Alani Janeke
Bestaan daar rede tot kommer ná minder reënval oor dele van die somerreënstreek in die eerste helfte van November voorgekom het as wat aanvanklik voorspel is?

Dui die minder as verwagte reënval oor dele van die somerreënstreek in die eerste helfte van November op ’n afwyking van voorspellings vir ’n goeie reënseisoen? Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê die kort antwoord hierop is: “Nee!”

In die eerste deel van November het slegs enkele dele van die Oos- en Wes-Kaap, asook KwaZulu-Natal en Mpumalanga goeie reën ontvang, met baie warm en droë toestande oor Gauteng, die Vrystaat, Noordwes, die Noord-Kaap en Limpopo. Dit het gevolg op bogemiddelde reën in Oktober oor groot dele van Suid-Afrika, wat van die baie droë dele van die Noord- en Oos-Kaap ingesluit het.

Die verwagting was dat bogemiddelde reënval sou voorkom oor veral die oostelike dele van Suid-Afrika in November as gevolg van die ontwikkeling van die La Niña-stelsel.

Van den Berg sê oor die algemeen begin die somerreënseisoen in November tydens La Niña-seisoene, maar die begin van die reënvalseisoen tydens La Niña-seisoene kan wissel van so vroeg as middel Oktober (soos in Oktober 2007) tot so laat as middel Desember (in Desember 1970).

Hy sê die bogemiddelde reënval op verskeie plekke in die winterreëngebied in Oktober en die eerste deel van November, wat daarop dui dat die winterreënseisoen laat aanhou, is nie noodwendig ’n ongunstige teken vir somerreënval nie. “Baie goeie neerslae het in November tot op hede oor die Suid- en Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en gedeeltes van Mpumalanga voorgekom, wat tipies is van die oorgang van reënval tussen winter en somer.”

En wat van die reën oor die westelike dele?

Op die vraag of die goeie reën in Oktober oor die droë westelike gedeeltes verband hou met byvoorbeeld minder reën oor die oostelike dele, sê Van den Berg daar bestaan baie min voorbeelde hiervan in die verlede en dit maak eintlik nie sin om afleidings daaroor te maak nie.

Die een vorige seisoen waarmee dit wel vergelyk kan word, is dié van 2007-’08. Sowat 60 mm is in Oktober 2007 op Upington gemeet. “Die seisoen wat gevolg het, was redelik goed, met byvoorbeeld Bethal in Mpumalanga wat toe meer as 850 mm gekry het vir die somerseisoen, wat bogemiddeld is. Bothaville het toe sowat 780 mm gemeet, wat sowat 200 mm bo die langtermyngemiddelde is.”

Rede tot kommer?

Van den Berg sê daar is dus nie rede tot kommer nie.

Die meeste grane in die oostelike produksiegebiede is reeds aangeplant, wat binne die optimale plantdatumtydgleuf is wat in die laaste deel van November verstryk. In die westelike somergraanproduksiegebiede is dit nog baie vroeg vir planttyd, met die normale planttye wat vanaf middel November tot einde Desember strek.

Die goeie grondvogvlakke het tot gevolg dat verskeie boere in dié gedeeltes reeds begin plant het in afwagting op bogemiddelde reënval vir die res van die seisoen. “Die bekommernis van hierdie boere is dat die gevoelige reproduktiewe stadiums dan rondom Januarie val wanneer dan soms ’n midsomerdroogte ervaar word met baie warm toestande en min reën, en gevolglike groot skade. Tydens La Niña-seisoene is die periode rondom Januarie gewoonlik nat en is ’n midsomerdroogte dus nie ’n groot risiko nie,” sê Van den Berg.

10 en 20 Desember

“Tradisioneel is die mid- tot laatsomer die natste periode tydens La Niña-seisoene in die sentrale tot westelike dele. Daar is egter in die meeste La Niña-jare ’n droër periode in die oostelike produksiegebiede rondom Februarie.”

Van den Berg sê as goeie neerslae teen 10 Desember nog nie oor die oostelike dele van Suid-Afrika, soos KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Gauteng, die Oos-Vrystaat, die noordelike dele van die Oos-Kaap en oostelike dele van Limpopo, voorgekom het nie, is daar rede tot kommer.

“Net so met die westelike somergraangebiede wat insluit die Sentraal- tot Wes-Vrystaat, westelike dele van Limpopo en oostelike dele van Noordwes as dit nie voor ongeveer 20 Desember reën nie en daar dus ’n afwyking is. Die afwyking kan op ’n droë jaar dui of dat die reën abnormaal laat is, en gevolglik baie reën later in die seisoen.”

Die reënseisoen oor die westelike dele van die land breek gewoonlik eers rondom Januarie aan, en voorspellings hieroor is tans steeds meer onseker as oor die oostelike gebiede. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.07
+0.5%
Rand - Pond
20.52
+0.1%
Rand - Euro
17.74
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.45
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,753.85
+0.7%
Silwer
21.35
+2.0%
Palladium
1,875.00
+1.4%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,994
0.0%
Alle aandele
73,368
0.0%
Hulpbronne 10
70,795
0.0%
Industriële 25
88,376
0.0%
Finansiële 15
16,389
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot