AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Klimaatsverandering: Tameletjie om effek op diere te voorspel

akkreditasie
Daar word voorspel dat insekte en diere soos akkedisse en skilpaaie termiese stres gaan ervaar weens klimaatsverandering, en veral stygende temperature. Foto: Susana Clusella-Trullas
Daar word voorspel dat insekte en diere soos akkedisse en skilpaaie termiese stres gaan ervaar weens klimaatsverandering, en veral stygende temperature. Foto: Susana Clusella-Trullas
Susana Clusella-Trullas
Daar word voorspel dat insekte en diere soos akkedisse en skilpaaie termiese stres gaan ervaar weens klimaatsverandering, en veral stygende temperature.

“Ons moet voortdurend ons vermoë verbeter om die effek van klimaatsverandering te kan voorspel, asook ons vermoë om die impak daarvan te temper. Een manier is om ’n beter begrip te kry van hoe diere op klimaatsverandering reageer, en dan enige relevante inligting by risikomaatstawwe in te sluit,” sê dr. Susana Clusella-Trullas, ’n klimaatsveranderingskundige in die departement plant- en dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch.

Sy het onlangs saam met medenavorsers aan die US en die Universiteit van Melbourne in Australië verskeie voorstelle in ’n artikel in die vaktydskrif Trends in Ecology and Evolution gemaak oor hoe die termiese kwesbaarheidsindekse wat tans wyd gebruik word, verbeter kan word. Dié indekse is gegrond op die regstreekse invloed wat klimaatsveranderlikes - meestal temperatuur - op organismes se gedrag het.

“Dit berus op die bepaling van die waarskynlikheid dat organismes weens klimaatsverwarming hul prestasieperk, byvoorbeeld die temperatuur waarteen hulle nie meer beweging of groei kan volhou nie, gaan bereik of oorskry. Bestuurders en praktisyns moet vinnig die moontlike voor- en nadele van die hoofbenaderings tot afgeleide klimaatsveranderingsrisiko’s kan insien. Danksy die regte hulpmiddels en indekse van klimaatsveranderingkwesbaarheid sal hulle beter besluite kan neem, ongewenste klimaatsimpak kan temper, en daarvolgens die bewaring van bedreigde spesies kan beplan.”

Daar is min konsensus, maar baie debat oor hoe om dit ten beste te doen. Daarby is ook velerlei maatstawwe en benaderings beskikbaar. Dis daarom nie maklik om te weet watter hulpmiddels om te kies, wanneer om dit te gebruik, en watter interpretasies uit die gebruik daarvan afgelei kan word nie. Moontlike verwarring in akademiese kringe sou kon deursypel na die publiek en doeltreffende beleidvorming vertraag.

“Dit is baie moeilik om ’n kwesbaarheidstoets in ’n laboratorium te bedink wat akkuraat kan weergee wat werklik in die natuur gebeur, waar diere kan aanpas by stres,” sê prof. Ary Hoffmann van die Universiteit van Melbourne. “Tog maak ons dikwels gevolgtrekkings oor kwesbaarheid op grond van sulke beoordelings.”

Clusella-Trullas sê boere kan ’n indeks-benadering gebruik om hul plaasdiere of gewasse se kwesbaarheid teenoor verwarming of temperatuuruiterstes te bepaal. Boere kan onder meer bepaal hoeveel speling daar is tussen die optimale temperature vir gewasproduksie, dit wat tans ervaar word, en die tempo waarteen die kwik voorspel word om in die toekoms te styg.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.54
+0.1%
Rand - Pond
21.57
-0.2%
Rand - Euro
18.48
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons wees lekker crazy saam
Never a dull moment with this gemini!ag man kom ons wees net lekker mense saam. geniet wat die lewe vir ons gooi, waarom nie. ek is n goeie mensie wat nie graag alleen wil wees...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot