AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9880
-36,00
CORN
22 Mrt
-
4590
25,00
SOYA
22 Mrt
-
8955
-278,00
SUNS
22 Mrt
-
9170
-225,00
WEAT
22 Mrt
-
6508
-84,00
WMAZ
22 Mrt
-
3888
-62,00
YMAZ
22 Mrt
-
4141,8
-66,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

KYK: Haelkorrels soos gholfballe val in die Swartland

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dit het ongeveer 15 minute aaneen op die plaas Witkei gehael. Haelkorrels amper so groot soos gholfballe geval.
Dit het ongeveer 15 minute aaneen op die plaas Witkei gehael. Haelkorrels amper so groot soos gholfballe geval.
Hael het Woensdag kort ná 10:00 in dele van die Swartland geval en vir groot konsternasie op die plaas Witkei tussen Moorreesburg en Malmesbury gesorg.

“Vanoggend se hael was ’n vreemde verskynsel, iets wat ek nog nooit in my 11 jaar op die plaas gesien het nie,” sê mnr. Jaco Smit wat op Witkei, ’n entjie van Rustasie af, met beeste boer. “Inteendeel, ek het in my lewe nog nooit in die Swartland sulke groot haelkorrels gesien nie.”

Vanoggend se korrels was net-net kleiner as ’n gholfbal en het tot sy honde se kosbakke en sy ganse se eiers stukkend geslaan.

“Ons kry gewoonlik spookasemhael wat baie klein is, maar hierdie korrels van vandag is vir ons vreemd. Dit het amper geklink of ons huis met klippe bestook word toe die eerste korrels val.”

Hy was op sy rekenaar besig toe die haelkorrels op die sinkdakke en plaashuis se dak begin val. “Ek was eers verdwaas toe ek dit hoor en het gewag vir die vensters om te breek, maar gelukkig is ons dít gespaar.”

Smit het wel een korrel teen die kop gekry nadat hy uitgegaan het om sy bakkie in die skuur te trek toe dit begin hael. “Ek het maar eerder vinnig omgedraai kort nadat een korrel my teen die kop getref het.”

Nadat die hael opgehou het, het dit ongeveer ’n uur gereën. Hy het 22 mm gemeet. “Nou skyn die son,” het hy kort voor 14:00 aan Landbouweekblad gesê.

Gelukkig is sy beeste nie ernstig beseer nie, hoewel van hulle knoppe het waar die korrels hul getref het.

“Ongelukkig is daar heelwat dooie voëls ná die haelbui. Die bome se blare en takke het ook erg deurgeloop.”

Koringboere het juis nou in die Swartland begin stroop en hoewel die reën en moontlike haelskade die graad van die koring kan beïnvloed, is dit nog te vroeg om vas te stel.

Landbouweekblad het met ’n paar koringboere in die omgewing gesels, maar nie een van hul koringlande het onder die groot haelkorrels deurgeloop nie. 
Ganseiers is nie die haelskade gespaar nie.
Hael
Foto verskaf

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.54
-0.0%
Rand - Pond
22.77
-0.5%
Rand - Euro
19.97
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Platinum
975.53
+0.3%
Palladium
1,390.90
-1.1%
Goud
1,944.85
+0.2%
Silwer
22.46
+0.3%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,339
+0.8%
Alle aandele
74,792
+0.7%
Hulpbronne 10
65,141
-0.8%
Industriële 25
101,043
+1.2%
Finansiële 15
15,287
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot