AFGRI
BEAN
05 Aug
-
8677
0,00
CORN
05 Aug
-
3901
0,00
SOYA
05 Aug
-
8454
0,00
SUNS
05 Aug
-
10200
0,00
WEAT
05 Aug
-
7165
0,00
WMAZ
05 Aug
-
4161
0,00
YMAZ
05 Aug
-
4156
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Ligte reën gedurende Nampo moontlik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
’n Koue front wat van 17 Mei af oor die suidelike dele van Suid-Afrika gaan voorkom, kan reën tot so ver as die Noordwes-Vrystaat veroorsaak.

“Dit is tans onseker of die reën wat vir volgende week voorspel word, wel gaan realiseer. Sommige weermodelle dui aan dat net die suidelike dele van Suid-Afrika reën kan verwag, terwyl ander weermodelle aandui dat neerslae verder noord moontlik is,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

’n Atlantiese hoogdrukstelsel het sedert die laaste week van April versterk oor Suid-Afrika en dit demp die ontstaan van laagdrukstelsels – wat reën kan veroorsaak – oor die grootste deel van Suider-Afrika. Dit is goeie nuus vir saaiboere in die somerreënstreek wat hul gesaaides wil stroop. Reën gedurende April het strooptyd in baie dele onderbreek of vertraag, met sommige boere wat steeds wag vir landerye om droër te word sodat hulle kan stroop.

“Aan die begin van die oestyd lyk dit asof die opbrengste van die eerste sojabone goed is. Opbrengste van meer as 3 t/ha word plek-plek in onder meer die noordelike dele van die Vrystaat behaal. Die kolle wat versuip het of te veel water gekry het, kon nog nie gestroop word nie en sal baie laer opbrengste gee,” sê Van den Berg.

Ryp en koue wat plek-plek al voorgekom het, het nie grootskaalse skade aan laat aanplantings van somergrane veroorsaak nie. ’n Goeie groeitempo vir laat aanplantings is wel benadeel deur die koeler en bewolkte toestande veral in April omdat heelwat minder hitte-eenhede beskikbaar was. “Daarom is dit noodsaaklik dat laat aanplantings tans die hitte-eenhede wat nog beskikbaar is, kan gebruik om veral pitmassas te verhoog.”

Van den Berg sê baie min of geen reën word oor Angola, Zambië, Zimbabwe, Botswana, Mosambiek en die noordelike helfte van Suid-Afrika tot ten minste 16 Mei voorspel. “Daar kan egter reën voorkom as gevolg van ’n koue front wat vanaf 17 Mei oor die suidelike helfte van Suid-Afrika, en selfs oor die westelike binneland, ligte reën kan veroorsaak. Meer reën is moontlik oor die suidoostelike binneland vanaf ongeveer 19 Mei.”

Swaar reën word nie gedurende die week van 16 tot 20 Mei oor die Noord-Vrystaat en veral Bothaville voorspel nie. “Die hoogdrukstelsel wat vanuit die weste oor Suid-Afrika geleë is, veroorsaak redelik ongunstige reënvaltoestande. Slegs bewolkte toestande en dalk ligte neerslae word verwag.”

Verder suidwaarts kan meer reën volgende week voorkom, veral suid van die Oranjerivier.

Van den Berg sê voorspellings vir maksimum temperature vir die Bothaville-omgewing van 16 tot 20 Mei, wanneer die 2022 Nampo-oesdag op Nampo-park buite Bothaville aangebied word, wissel van 20 °C tot 25 °C. “Minimum temperature gaan redelik laag wees, met verwagte minimum temperature van 5 °C tot 7 °C.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.79
-1.0%
Rand - Pond
20.26
-0.0%
Rand - Euro
17.08
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat soek na sy diamant.
Ek is n gewone man, wat lief is vir mense en diere. N man wat soekend is na sy diamant in hierdie deurmekaar wereld. Ek soek n maat, n friend, n venoot en iemand om viir lief te...
Melanie
In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge doen. Love kosmaak en glo daaraan om almal met repsek tw hanteer...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot