AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Limpopo: Koue weer tref groente en bessies die ergste

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Oor die naweek van 23 Julie het dit duidelik geword dat groot dele van Limpopo se groenteproduksiegebiede ’n duur prys gaan betaal vir die koue lug vanaf die Suidpool wat Suid-Afrika toe getref het.

Aartappelboere by Dendron en Vivo is swaar getref deur rypskade, en mnr. Drickus Botha van TLU-SA Noord meen daar kan vanjaar ’n tyd lank ’n groot aanbod van klein tot mediumgroot aartappels wees. Hy verwag ’n tekort aan groot aartappels en later selfs ’n tekort aan aartappels in die algemeen.

Daar was ook baie groot rypskade noord van die Soutpansberg waar boere ’n verskeidenheid vars produkte, van aartappels tot tamaties, verbou. In die Limpopovallei en langs die Mogalakwena- en Palalarivier het boere miljoene rande se skade gely. By Alma tussen Modimolle en Vaalwater het boere skade aan hul aarbeie, groente en koring gehad, en by Crecy op die Springbokvlakte het boere se bloubessies ook in die slag gebly.

By Koedoesrant in die Bosveld het produsente van verskeie gewasse skade gely. Boere is nog besig om die volle omvang van die koueskade te bepaal.

In die Loskopvallei was dit ook ongewoon koud, veral teen die Olifantsrivier. Boere het saans bande gebrand om rypskade aan hul ertjies en ander gewasse te voorkom.

Hoewel dit in die meeste subtropiese produksiegebiede ook baie koud geword het, het boere nie noemenswaardige verliese aangemeld nie. Avokadokwekers by Tzaneen sê hulle is dankbaar om nie weer dieselfde koueskade aan hul bome te sien as wat hulle verlede jaar gehad het nie.

Mnr. Pieter Scholtz van die Blydevallei-boerdery sê die koue het hulle in die omgewing van Hoedspruit oorgeslaan, en mnr. Lodewyk de Jager sê in die omgewings van Ohrighstad en Burgersfort was temperature wel laer, maar die skade was minder as in 2020.

Mnr. Piet Engelbrecht sê die Loskopvallei se vrugteboere het nie té erg deurgeloop nie. Mnr. Moorrees du Toit van Mpumalanga Landbou sê die Laeveld se produsente van subtropiese gewasse, neute en sitrus het ook betreklik lig van die koue afgekom. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
+1.1%
Rand - Pond
20.93
+0.5%
Rand - Euro
18.01
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,787.23
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,857.50
+0.4%
Platinum
1,008.50
+1.8%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Avontuurlustig ⛄️🚣🏼‍♀️🚴🏍🛶⛱🎢🏖⛺️
Ek glo daarin om te lewe, nie net te bestaan nie! Die buitelug en avonture maak my opgewonde, asook die vermoë om die "klein dingetjies" raak te sien en te waardeer....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot