AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Nóg somerreën moontlik die volgende twee maande

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Reënbui sak uit tussen Murraysburg en Graaff-Reinet in die Karoo. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
'n Reënbui sak uit tussen Murraysburg en Graaff-Reinet in die Karoo. Foto: Jan-Hendrik Swiegers

Toestande in die Indiese Oseaan het die afgelope twee maande die oorheersende invloed op die klimaat van Suid-Afrika uitgeoefen en dit het die effek van die verswakkende La Niña-stelsel oorheers. Die La Niña-stelsel het steeds ’n effek gehad, met vloedtoestande wat teen middel Februarie voorgekom het terwyl die siklone nog ver van die Afrika-kuslyn was.

“Die huidige La Niña-stelsel het sedert begin Februarie oorgaan in neutrale toestande. Die implikasie daarvan is dat daar steeds ’n kans is op reën oor die sentrale tot westelike dele van die land,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Die gebiede waar reën kan voorkom, sluit in Noordwes, die Noord-Kaap, die suidwestelike dele van die Oos-Kaap, die westelike dele van die Vrystaat en die grootste deel van die Wes-Kaap. “Minder reën word oor die oostelike tot noordoostelike dele van die land verwag, dit wil sê Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, die oostelike dele van die Vrystaat, die hele Gauteng en die noordelike dele van die Oos-Kaap.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
-0.9%
Rand - Pond
22.29
-0.3%
Rand - Euro
19.61
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.12
-0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.4%
Platinum
971.23
-1.4%
Palladium
1,413.41
-0.7%
Goud
1,992.96
-0.1%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,779
-1.8%
Alle aandele
74,276
-1.7%
Hulpbronne 10
63,576
-2.5%
Industriële 25
101,376
-1.2%
Finansiële 15
15,057
-2.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot