AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9880
-36,00
CORN
22 Mrt
-
4590
25,00
SOYA
22 Mrt
-
8955
-278,00
SUNS
22 Mrt
-
9170
-225,00
WEAT
22 Mrt
-
6508
-84,00
WMAZ
22 Mrt
-
3888
-62,00
YMAZ
22 Mrt
-
4141,8
-66,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Oos-Kaap: Goeie reën vir res van die somer verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Natuurlike grasveld staan welig in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap ná goeie reën sedert die begin van die somerseisoen van 2022-'23. Foto: Fredalette Uys
Natuurlike grasveld staan welig in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap ná goeie reën sedert die begin van die somerseisoen van 2022-'23. Foto: Fredalette Uys
Die Oos-Kaap kan vir die oorblywende deel van die somer nog goeie reën te wagte wees vanweë die La Niña-stelsel.

Volgens die Oos-Kaapse tak van die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Gqeberha is die El Niño Suidelike Ossiliasie (Enso) tans steeds in ’n La Niña-staat en dui voorspellings dat die stelsel sal voortduur vir die res van die huidige somer. Die Enso behoort teen die herfs na ’n neutrale vlak terug te keer.

Die voortgesette teenwoordigheid van ’n La Niña-stelsel verhoog volgens die weerkantoor die kans dat bogemiddelde reënval en laer as normale temperature oor die somerreëngebiede, wat onder meer die Oos-Kaap insluit, te wagte kan was. Minimum temperature vir die grootste deel van die provinsie sal bogemiddeld wees, met maksimum temperature wat ondergemiddeld sal wees gedurende die laatsomer en vroegherfs.

“Die teenwoordigheid van ’n La Niña-stelsel het uiteindelik sy sterkste impak op reënval in die middel van die somer.”

Volgens mnr. Brent McNamara, uitvoerende direkteur van Agri Oos-Kaap, het goeie reën tot dusver oor die grootste deel van die provinsie geval. Dit veroorsaak probleme met die landelike padnetwerk en dieregesondheid.

Die weerkantoor sê dat die hoër reënval damvlakke kan laat styg en dit sal voordelig wees vir ander waterreservoirs. Dit kan ook lei tot vloedtoestande.

Luidens die weerkantoor kan die Winterberge en omliggende gebiede normale tot bonormale reënval gedurende die oorblywende somermaande te wagte wees. Die Gamtoos- en Kougastreek het ’n droë wegspring vir die seisoen gehad, maar bonormale reënval is reg oor die streek voorspel en voldoende reën kan beteken dat die damvlakke konstant bly. Damvlakke kan selfs toeneem as die openbare en kommersiële sektor voortgaan met waterbesparingsmaatreëls.

Die Algoastelsel, wat water aan die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit verskaf, is tans slegs 14,90% vol, met damvlakke wat weekliks daal. Die Kougadam, wat water aan die stelsel en aan besproeiingsboere verskaf, staan tans op 15,92%.

Bogemiddelde reënval word vir die opvangsgebied van die Gariepdam, wat water aan die Nooitgedachtstelsel verskaf, verwag en die damvlak sal na verwagting bo 90% bly.

Bogemiddelde reën word vir die westelike dele, wat Jansenville en Steytlerville insluit, verwag, maar die kans daarvoor neem na die einde van die somer af.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.55
-0.1%
Rand - Pond
22.78
-0.6%
Rand - Euro
19.98
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.41
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
975.53
+0.3%
Palladium
1,390.90
-1.1%
Goud
1,944.93
+0.2%
Silwer
22.42
+0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,339
+0.8%
Alle aandele
74,792
+0.7%
Hulpbronne 10
65,141
-0.8%
Industriële 25
101,043
+1.2%
Finansiële 15
15,287
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot