AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Papnat Wes-Kaap weer vandag verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Karen Truter
Foto: Karen Truter
Swaar donderstorms en vloede word vandag oor verskeie dele van die Wes-Kaap verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir swaar donderstorms en plek-plek vloede oor die Stad Kaapstad, die suide van die Sentraal-Karoo, Witzenberg, Drakenstein en Stellenbosch.

’n Oranje vlak 6-waarskuwing vir swaar donderstorms wat met hewige neerslae, skielike vloede en sterk wind gepaard kan gaan, is uitgereik vir die Overberg en Tuinroete.

Gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer met enkele buie en donderbuie word vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes en KwaZulu-Natal voorspel.

Mooi en warm weer, maar later gedeeltelik bewolk in die sentrale en ooste van die provinsie word vir die Vrystaat voorspel. Enkele buie en donderbuie word in die verre ooste van die provinsie verwag.

Mooi en warm tot baie warm weer word vir die Noord-Kaap voorspel. Die suidelike dele van die provinsie sal gedurende die middag gedeeltelik bewolk en koel wees met enkele buie en donderbuie.

In die Wes-Kaap word bewolkte en koel tot warm weer met enkele buie en donderbuie verwag. Wydverspreide buie word oor die ooste en suide van die provinsie verwag.

Mooi en warm weer word aanvanklik vir die Oos-Kaap voorspel. Daarna sal dit gedeeltelik bewolk wees met enkele tot verspreide buie en donderbuie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.23
-0.8%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,999.24
+0.3%
Silwer
23.41
+1.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,928
-1.6%
Alle aandele
74,406
-1.6%
Hulpbronne 10
63,946
-1.9%
Industriële 25
101,282
-1.3%
Finansiële 15
15,121
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot