AFGRI
BEAN
27 Mrt
-
9500
0,00
CORN
27 Mrt
-
4464
34,00
SOYA
27 Mrt
-
8165
28,00
SUNS
27 Mrt
-
8750
120,00
WEAT
27 Mrt
-
6343
0,00
WMAZ
27 Mrt
-
3858
17,00
YMAZ
27 Mrt
-
4055
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Reënbuie in KZN kan vandag begin opklaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Water spoel uit die berge in die distrik Winterton na sowat 100mm se reën oor die naweek. Mnr. Egon Zunckel sê hy het die afgelope drie maand 930mm gemeet.
Water spoel uit die berge in die distrik Winterton na sowat 100mm se reën oor die naweek. Mnr. Egon Zunckel sê hy het die afgelope drie maand 930mm gemeet.
Ná volgehou swaar reënbuie kan KwaZulu-Natal volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens van vandag af uitsien na ’n paar droë dae.

Hoewel KwaZulu-Natal van vandag af kan uitsien na ’n paar droë dae en verligting van die swaar reënbuie en gevolglike vloede wat die provinsie sedert die naweek getref het, sal reënbuie waarskynlik volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens voor en gedurende die Paasnaweek in ander gedeeltes van Suid-Afrika voorkom.

Mense wat gedurende Paasnaweek gaan reis, word dus gewaarsku om weervoorspellings en waarskuwings te monitor.

Volgens die weerdiens het die afsnylaagdrukstelsel, wat stormagtige weer oor groot gedeeltes van Suid-Afrika veroorsaak het, Sondagaand in ’n ooswaartse rigting oor KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap begin beweeg. Die hoeveelheid reën wat geval het, het selfs Suider-Afrikaanse weerkundiges se verwagtinge oortref.

Maandagmiddag is ’n vlak 5-waarskuwing uitgereik wat later tot ’n vlak 8-waarskuwing geëskaleer is. Die weerdiens het dit intussen verder tot ’n vlak 9-waarskuwing aangepas weens die aanhoudende, swaar reënval en die impak daarvan.

Maandagaand het daar volgens die weerdiens oornag veral baie reën geval. Sommige weerstasies het meer as 300 mm binne 24 uur aangeteken. Swaar reënval is veral by die internasionale lughawe King Shaka (225 mm), Margate (311 mm), Mount Edgecombe (307 mm), Port Edward (188 mm) en Virginia-lughawe (304 mm) aangeteken.

“Sulke reënval kom gewoonlik voor met tropiese siklone, maar die weerdiens moet dit sterk beklemtoon dat die huidige weerstelsel nie tropies van aard of ’n tropiese sikloon is nie,” lui ’n verklaring deur die weerdiens.

Volgens die weerdiens het aardverwarming en klimaatsverandering nie die reënstelsel veroorsaak nie. “Ons kan nie individuele weergebeurtenisse op kort termyn aan gebeurtenisse op langer termyn toeskryf nie. Daar kan egter gesê word dat ernstige en ekstreme weersomstandighede, soos hittegolwe en swaar reën, meer gereeld en op ’n groter skaal voorkom as in die onlangse verlede.

“Met ander woorde, swaar reën soos wat tans ervaar word, kan weer in die toekoms verwag word en sal meer gereeld voorkom.”

* Intussen het die Suid-Afrikaanse weerdiens vandag (13 April 2022) volgens 'n latere verklaring aangedui dat reënbuie en donderstorms Vrydag oor die grootste gedeelte van die sentrale binneland verwag kan word. As gevolg daarvan is gelokaliseerde vloede asook hael en sterk winde, wat skade kan veroorsaak, in Noordwes, die Vrystaat, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal moontlik.

Saterdag sal wydverspreide reënbuie en donderderstorms oor die sentrale provinsies voortduur en versprei na die oostelike en noordoostelike provinsies met swaar buie wat oor die Noordwes, Vrystaat en Gauteng kan uitsak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
-0.5%
Rand - Pond
22.36
-0.5%
Rand - Euro
19.65
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
969.52
-0.8%
Palladium
1,399.12
-0.1%
Goud
1,968.16
-0.5%
Silwer
23.04
-0.8%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,677
+0.7%
Alle aandele
75,172
+0.6%
Hulpbronne 10
64,443
+0.2%
Industriële 25
102,375
+0.7%
Finansiële 15
15,371
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot