AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,2
-0,80
CORN
22 Mrt
-
4590
25,00
SOYA
22 Mrt
-
8450
-62,00
SUNS
22 Mrt
-
9400
-355,00
WEAT
22 Mrt
-
6525
-85,00
WMAZ
22 Mrt
-
3886,6
-63,40
YMAZ
22 Mrt
-
4100
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Reënbuie vandag landwyd verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Vida Booysen
Foto: Vida Booysen
Gedeeltelik bewolkte en warm weer met verspreide buie en donderbuie word vandag vir die grootste gedeelte van Suid-Afrika voorspel.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer met verspreide buie en donderbuie in Gauteng, Noordwes, die Vrystaat en KwaZulu-Natal.

In Mpumalanga en Limpopo sal ligte reën vanoggend oor die Laeveld en langs die platorand voorkom.

Verder word gedeeltelik bewolkte en koel tot warm weer met verspreide buie en donderbuie gedurende die middag vir Mpumalanga voorspel. Bewolkte en warm weer met verspreide buie en donderbuie word vanmiddag vir die suide van Limpopo voorspel.

In die Noord-, Wes- en Oos-Kaap sal dit vandag gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide buie en donderbuie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.53
+0.0%
Rand - Pond
22.75
-0.4%
Rand - Euro
19.98
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.40
-0.3%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
975.53
+0.3%
Palladium
1,390.90
-1.1%
Goud
1,942.04
+0.1%
Silwer
22.42
+0.1%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,395
+0.9%
Alle aandele
74,846
+0.8%
Hulpbronne 10
65,117
-0.8%
Industriële 25
101,193
+1.4%
Finansiële 15
15,298
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot