AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Sneeu, reën vanaand oor dele van Wes-Kaap verwag

akkreditasie
Die afgelope winter met sneeu op die berge, koue en genoeg re?n later in die seisoen laat graan-, wingerd- en vrugteboere breed glimlag. Die foto is vroeg in Junie in die Swartland geneem. Foto: Amelia Genis
Die afgelope winter met sneeu op die berge, koue en genoeg re?n later in die seisoen laat graan-, wingerd- en vrugteboere breed glimlag. Die foto is vroeg in Junie in die Swartland geneem. Foto: Amelia Genis
’n Front wat koue en nat weer tot gevolg sal hê, word vanaand in die Wes-Kaap verwag. Volgens ’n waarskuwing van die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal dit reënbuie oor die suidwestelike gedeeltes van die provinsie veroorsaak, wat teen Woensdag teen die suidelike kus sal versprei.

Volgens die weerdiens word ligte sneeuval oor die bergagtige gebiede in die suidwestelike gedeeltes van die Wes-Kaap verwag. Die wind sal byna stormsterkte bereik en van Maandag tot Dinsdag teen ’n spoed van 40 km/h tot 60 km/h waai.

Mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê mense moet hulle voorberei op die tweede koue front wat dié koue front Vrydagoggend sal opgevolg.

“Ons rampbestuurafdelings en munisipale noodpersoneel sal gereed wees om noodgevalle te hanteer. Noodgevalle kan by die provinsiale noodlyn aangemeld word deur 112 te skakel.”

Bredell sê die natter weer sal die Wes-Kaap se damvlakke ’n hupstoot gee. Damme in die provinsie is tans 53,7% vol.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.18
+0.6%
Rand - Pond
21.58
-0.1%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.3%
Goud
1,795.44
+0.1%
Silwer
23.40
+1.0%
Palladium
1,793.00
+2.4%
Platinum
954.53
-0.1%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Positiewe uitkyk
Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in onstabiele emosionele uitbarstings nie.
Is ek die een vir jou...
As jy hou van kamp en see vakansies, n girl wat hou van die buite lewe, maar tog ook van rustigheid, is ek die een.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot