AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Sonskyn tot Februarie voorspel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Belowende wolke in die distrik Murraysburg in die Karoo die week. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
Belowende wolke in die distrik Murraysburg in die Karoo die week. Foto: Jan-Hendrik Swiegers
Minder reën met warmer toestande en baie sonskyn word van Woensdag af vir die grootste deel van die land verwag.

Swaar reënneerslae het die afgelope naweek vir groot vreugde oor dele van Suid-Afrika gesorg, terwyl dit in ander gebiede tot oorstromings en skade aanleiding gegee het. Mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, sê in die distrik Augrabies is tydens die nag van 15 en 16 Januarie byna 150 mm aangemeld.

Swaar neerslae het die naweek plek-plek in bykans elke provinsie in Suid-Afrika voorgekom. Neerslae het wel gewissel van gebied tot gebied en daar is steeds dele wat nog nie goeie neerslae aangeteken het nie.

“Daar is steeds kleiner kolle in veral die Oos-Kaap wat nog min reën gehad het en waar die droogte voortduur. Dit is veral in die distrik Cradock, maar ook op plekke soos Steytlerville en Jansenville,” aldus Van den Berg. “Die droogte is tot ’n groot mate gebreek in die grootste deel van die Noord-Kaap en die westelike dele van die Oos-Kaap tot so ver as Willowmore en selfs verder.”

Die afgelope paar weke het die Indiese Oseaan noord van Madagaskar begin verwarm, wat veroorsaak dat tropiese laagdrukstelsels noord van Madagaskar ontwikkel. “Dit gaan veroorsaak dat die tropiese vog vanaf Sentraal- en Wes-Afrika minder suidwaarts gaan beweeg en vanaf ongeveer 20 Januarie meer ooswaarts gekonsentreer gaan wees oor Mosambiek en Madagaskar. Minder reën met warmer toestande en baie sonskyn kan dus verwag word oor die grootste deel van die land vanaf ongeveer 20 Januarie tot in die eerste week van Februarie,” aldus Van den Berg.

“Die laagdrukstelsels oor die westelike Indiese Oseaan is wel nie baie sterk is nie en dit, tesame met die druk van laagdrukstelsels oor sentrale tot westelike binneland, kan veroorsaak dat heelwat reën weer vanaf die eerste week van Februarie oor die oostelike binneland kan voorkom, wat verder weswaarts sal uitbrei later in Februarie.” 

Langer termyn

Van Januarie tot Maart is tradisioneel die beste deel van die reënseisoen oor die sentrale tot westelike dele van Suid-Afrika. In teenstelling met die La Niña-stelsel van die 2020-’21-seisoen wat sy hoogtepunt aan die begin van Desember 2020 bereik het, het die La Niña-stelsel wat tans die seisoen se weer oorheers, nie ’n hoogtepunt bereik nie, hoewel dit baie naby aan die hoogtepunt behoort te wees. “Die implikasie is dat die natter toestande langer kan aanhou in die komende maande as in 2021,” verduidelik Van den Berg.

Gewoonlik begin die reënseisoen gedurende La Niña-seisoene later in die lente of die vroeë somer en duur dit tot diep in Mei. “Omdat die huidige La Niña se effek op reënval amper eers teen einde November 2021 begin het – wat reeds ’n later as normale begin vir La Niña-seisoene aangedui het – dui alles daarop dat daar nog baie reën op pad is vir die res van die somer tot so laat as Mei,” sê Van den Berg.

Hy sê weermodelle dui aan dat reën nog selfs tot middel Maart oor die oostelike dele van die land gaan voorkom, en dat die reënstelsels vanaf middel Februarie geleidelik weswaarts kan skuif om ’n hoogtepunt rondom Maart, of selfs April, oor die westelike dele te bereik. 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot