AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

Swaar buie, sterk wind vandag in drie provinsies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Jasper Raats
Ter illustrasie. Foto: Jasper Raats
Donderstorms, swaar buie en sterk wind word vir Mpumalanga, Limpopo en KwaZulu-Natal voorspel.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms, swaar reënbuie en sterk wind wat tot die verspoeling van sommige paaie en laaggeleë gebiede kan lei op die Hoëveld en die platorand van Mpumalanga, die suide van Limpopo en die KwaZulu-Natalse Middelland.

Nog ’n waarskuwing is uitgereik vir ’n uiters hoë brandgevaar in die Kai !Garib-munisipaliteit in die Noord-Kaap. Verder word gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm weer met los buie en donderbuie vir die noorde en ooste van die provinsie voorspel.

Bewolkte en koel tot warm weer met verspreide buie en donderbuie word vir Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Noordwes, KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorspel.

Mooi weer word vir die Wes-Kaap voorspel. Dit sal warm tot baie warm wees, maar plek-plek uiters warm in die provinsie se binneland. In die noordooste sal dit teen vanmiddag gedeeltelik bewolk wees met los donderbuie.

In die Oos-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en koel tot warm wees met los buie en donderbuie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.56
-0.3%
Rand - Pond
22.76
-0.1%
Rand - Euro
19.89
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.42
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
985.17
+1.7%
Palladium
1,413.52
+0.1%
Goud
1,981.20
+0.1%
Silwer
22.49
-0.3%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot