AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
10116
0,00
CORN
20 Mrt
-
4609
0,00
SOYA
20 Mrt
-
9375
0,00
SUNS
20 Mrt
-
10040
0,00
WEAT
20 Mrt
-
6639
0,00
WMAZ
20 Mrt
-
4153
0,00
YMAZ
20 Mrt
-
4201
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Swaar donderstorms vandag in 3 provinsies voorspel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Foto ter illustrasie. Foto: Theuns Botha
Swaar donderstorms word vir die verre ooste van die Noord-Kaap, weste van die Vrystaat en die Noordoos-Kaap voorspel.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het weer ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms met die moontlikheid van groot hoeveelhede klein haelkorrels, sterk wind, weerlig en die verspoeling van paaie uitgereik.

Die weerdiens waarsku ook dat toestande vir ’n uiters hoë brandgevaar verwag word in die Kai !Garib-, Dawid Kruiper-, !Kheis-, and Kareeberg-munisipaliteite in die Noord-Kaap asook die Sederberg-munisipaliteit in die Wes-Kaap.

Gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm toestande met geïsoleerde buie en donderbuie word vir die suide van Gauteng, die Vrystaat, Noordwes, Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorspel.

In Mpumalanga sal dit bewolk en koel tot warm wees met geïsoleerde buie en donderbuie.

Limpop kan gedeeltelik bewolkte en warm tot baie warm toestande verwag, met moontlike ligte buie in die verre ooste.

In die Noord-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot uiters warm wees met geïsoleerde buie en donderbuie in die verre ooste.

Mooi weer en warm tot baie warm toestande kan in die Wes-Kaap verwag word. Teen vanaand sal die suidelike kusgebiede en aangrensende binneland bewolk wees.

In KwaZulu-Natal sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met geïsoleerde tot verspreide buie en donderbuie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.60
-0.4%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
20.02
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.37
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
962.23
-2.2%
Palladium
1,390.47
-1.9%
Goud
1,944.03
-1.8%
Silwer
22.20
-1.5%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Passievol oor sport, wie weet dalk oor jou ook
Hou nie van konflik nie, I'm a kinda make love not war tipe dame. My seun kom eerste in alle opsigte. Ondersteun hom soveel as ek kan. Ek lief sport, meeste van die sport....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot