AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Swaar donderstorms vandag in Noord-, Wes-Kaap verwag

akkreditasie
Dié foto is by Hopetown in die Noord-Kaap deur Kobus van Eck geneem.
Dié foto is by Hopetown in die Noord-Kaap deur Kobus van Eck geneem.
Swaar donderstorms wat plek-plek tot vloede en sterk wind kan lei, word vandag oor gedeeltes van die Noord- en Wes-Kaap verwag.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gister ’n geel vlak 2-waarskuwing vir swaar donderstorms oor die Hantam en Karoo-Hoogland in die Noord-Kaap, asook die Kaapse Wynland, Swartland en Kaap Agulhas in die Wes-Kaap uitgereik.

’n Oranje vlak 5-waarskuwing vir swaar donderstorms wat met skadelike wind, groot hoeveelhede klein haelkorrels, swaar neerslae en moontlike vloede is uitgereik vir die Weskus en Witzenberg in die Wes-Kaap.

’n Geel vlak 2-waarskuwing vir ontwrigtende reën wat plek-plek vloede kan veroorsaak, is uitgereik vir die Wildekus en aangrensende binneland in die Oos-Kaap.

Mooi en warm weer wat later vanmiddag gedeeltelik bewolk sal word, word vir Gauteng voorspel. In Mpumalanga en Limpopo sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees met ligte, enkele buie.

Gedeeltelik bewolkte en warm weer word vir Noordwes en die Vrystaat voorspel. Enkele buie en donderbuie word oor die westelike dele van die provinsies verwag.

In die Noord-Kaap sal dit gedeeltelik bewolk tot bewolk en koel tot warm wees met enkele buie en donderbuie, behalwe vir die sentrale en suidelike dele van die provinsie waar verspreide buie en donderbuie verwag word.

Die weerdiens voorspel bewolkte en koel weer vir die Wes-Kaap en Oos-Kaap met verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie.

Gedeeltelik bewolkte tot bewolkte en koel weer met enkele buie en donderbuie word vir KwaZulu-Natal voorspel. Dit sal warm in die noorde van die provinsie wees.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.73
+0.6%
Rand - Pond
23.56
+0.5%
Rand - Euro
20.12
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.62
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.03
-0.1%
Palladium
1,323.00
-2.8%
Goud
1,960.39
-0.3%
Silwer
24.27
-0.0%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman
Eerlik Liefdevol . Buitelewe. Plaas lewe. Diere. Honde. Saam met vriende kuier. Braai. Roadtrips. Iemand te hê om lewe saam te geniet en te deel.
Kom ons skryf n storie
My foto vertel als eerlik betroubaar. en happy to be alive. Oud genoeg om te weet wat ek soek in n persoon Ek hou van stap buitelewe Kamp vakansies by die see hou van fiksheid...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot