AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Swaar ryp nie voor Mei verwag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Volgens die huidige stand van weermodelle word die eerste goeie winterreën eers teen einde Mei of selfs later verwag.

Die La Niña-stelsel gaan na verwagting tot Mei die weerstelsel in Suid-Afrika beïnvloed. Die kans op goeie winterreën in April en Mei is tans nie gunstig nie. “Ligte reën is wel oor die gebied moontlik as gevolg van somerreënvalstelsels wat baie ver wes oor die land inbeweeg tot in Maart,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige. “Die kans is nie goed vir reën in April en Mei nie. Werklike winterreën gaan moontlik eers teen einde Mei en in Junie begin voorkom.

“Dit is nog egter baie onseker hoe lyk die winterseisoen vorentoe gaan lyk.”

Wat die voorkoms van vroeë ryp betref, sê Van den Berg met somerreën wat tot in Mei kan voorkom en die later aanvang van die winter, gaan koue fronte later as normaal oor Suid-Afrika begin beweeg. Daarom word strawwe ryp nie verwag voor begin Mei oor die suidelike dele van die land nie. Ryp kan van middel Mei oor die sentrale dele en later oor die noordelike dele van die land begin voorkom.

Alle aanduidings is dat die winter van 2022, soos die afgelope paar seisoene, laat gaan begin en dat die eerste swaar ryp ook laat gaan wees.

Brande

Van den Berg waarsku dat boere en ander belanghebbendes vroeg reeds voorbereidings moet tref vir veldbrande wat gedurende die winter kan voorkom.

“Veldbrande kan katastrofiese afmetings aanneem in die laat winter met die rekordhoeveelhede brandbare materiaal wat ná die goeie reënseisoen kan voorkom en met die verwagting van sterk frontale stelsels gedurende die laatwinter en lente,” waarsku Van den Berg. “Dit is belangrik om gebeurlikheidsplanne so gou as moontlik in werking te stel. Oorweeg ook die opsies vir branddekking op vee en eiendom.”

En wat van die 2022-’23-somerseisoen?

Onsekerheid heers tans wat die 2022-’23-somerseisoen betref, veral omdat die Enso (El Niño Suidelike Ossilasie) gewoonlik in die wintermaande in ’n neutrale fase inbeweeg en eers teen die laatwinter oorgaan in óf El Niño, óf La Niña, óf neutrale toestande. “Huidige aanduidings is baie wisselvallig en onbetroubaar, maar volgens voorspellings is daar ’n ongeveer 45%-kans vir neutrale, 30% vir La Niña- en 25% vir El Niño-toestande gedurende die somer van 2022-’23.”

Die ander belangrike aanwyser is die see-temperature van die Indiese Oseaan wat nog meer onvoorspelbaar as Enso gedurende die winter is. “Voorspellings op hierdie vroeë stadium toon ’n groot waarskynlikheid dat dit weer in ’n negatiewe Indiese Oseaan Dipool- (IOD) fase kan inbeweeg vanaf ongeveer Julie 2022, en dit is ’n gunstige aanduiding vir somerreënval oor Suider-Afrika,” sê Van den Berg. “Dit lyk daarom nie asof die 2022-’23-somerseisoen baie droog gaan wees nie. As die Enso in ’n neutrale fase bly, kan dit saam met ’n negatiewe fase van die IOD steeds gemiddelde tot bogemiddelde reënval tot gevolg hê.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.49
+0.3%
Rand - Pond
21.45
+0.2%
Rand - Euro
18.40
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.89
+0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,795.09
-0.4%
Silwer
23.06
+1.4%
Palladium
1,895.91
-2.5%
Platinum
1,018.00
-2.5%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Sonder die romantiek is mens maar net n halwe mens
Ek is eerlik, gemaklik, sin vir humor, lief vir die lewe, positief, leef gesond en lief vir die natuur en veral enige diere
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot