AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Waarskuwing vir donderstorms, hael, swaar reën

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Stormwolke in die distrik Winburg. Foto: Thys du Plessis
Stormwolke in die distrik Winburg. Foto: Thys du Plessis
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir hewige donderstorms, hael en swaar reën wat vandag oor dele van Suid-Afrika kan voorkom.

Me. Kumsa Madisane, weervoorspeller, sê erge donderstorms word verwag oor die oostelike dele van Noordwes, die hele Gauteng, die sentrale tot oostelike dele van die Vrystaat, die westelike dele van die Hoëveld in Mpumalanga, en die noordelike dele van KwaZulu-Natal.

Neerslae van 20 mm tot 30 mm kan oor dele van Gauteng, die oostelike en sentrale dele van die Vrystaat, die noordelike dele van KwaZulu-Natal en die westelike dele van die Hoëveld in Mpumalanga voorkom. Neerslae van 15 mm tot 25 mm word oor die oostelike dele van Noordwes verwag.

“Die kans hiervoor is 80%,” sê Madisane. Lede van die publiek word gewaarsku dat oorstromings plek-plek kan voorkom.

Luidens ’n waarskuwing wat die weerdiens uitgereik het, kan hael en sterk winde saam met die reën oor die westelike en sentrale dele van Noordwes en die sentrale en oostelike dele van die Vrystaat voorkom.

Volgens Madisane is daar gedurende die res van die week ’n 60%-kans op reën en donderstorms oor dieselfde dele van KwaZulu-Natal en Mpumalanga, met ’n 30%-kans vir die res van die gebiede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
20.85
+0.7%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,785.78
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,857.56
+0.2%
Platinum
962.50
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot