Dit sal in Januarie vinnig verswak om oor te gaan in neutrale toestande.
Die kans is goed dat die baie warm toestande wat oor die westelike binneland van Suid-Afrika voorkom, ooswaarts kan uitbrei in veral Januarie tot Maart, danksy die hoogdrukstelsel wat uit die weste gaan oorheers, sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige
´Neerslae word ligter´