AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Weerdiens maan oor stormweer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir stormweer wat Saterdag plek-plek tot oorstromings kan lei.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir stormweer wat Saterdag oor groot dele van die somerreënstreek kan voorkom en plek-plek tot oorstromings kan lei.

Die storms kan ook hael oor dele laat voorkom. Tans word dui weermodelle aan dat die hael wat wel kan voorkom, klein haelkorrels kan wees, sê mnr. Wayne Venter, weervoorspeller.

Die gebiede wat Saterdagmiddag en -aand reën, stormwinde en plek-plek hael kan verwag, sluit in die oostelike dele van Noordwes en die Vrystaat, Gauteng, die Hoëveld van Mpumalanga en die suidwestelike dele van Limpopo.

Volgens Venter kan neerslae van 20 mm tot 40 mm binne ’n kort tyd oor dele voorkom.

Van Sondag af sal ’n sterk bolugtrog oor Suid-Afrika beweeg wat wydverspreide reën vir byna die hele land kan bring. Die gebiede waar reën nie verwag word nie, sluit in die westelike dele van die Noord-Kaap en die suidwestelike dele van die Wes-Kaap.

Die res van die land kan Sondag, Maandag en Dinsdag uitsien na goeie neerslae, insluitend die droë gedeeltes van die Oos-Kaap, asook dele van die Karoo en die Suid-Kaap.

“Die reën sal teen Woensdag afneem, waarna nog ’n sterk bolugtrog Donderdag en Vrydag oor dieselfde gebiede reën kan bring,” sê Venter.

Die weerdiens waarsku ook oor sterk winde wat die naweek oor dele van die Wes-Kaap kan voorkom.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.30
+1.4%
Rand - Pond
21.35
-0.1%
Rand - Euro
18.30
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.84
-0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,808.69
+0.6%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,915.41
+0.8%
Platinum
1,028.99
+0.9%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,237
0.0%
Alle aandele
74,323
0.0%
Hulpbronne 10
74,020
0.0%
Industriële 25
91,592
0.0%
Finansiële 15
15,398
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom kook saam met my!
Ek is skerp. Nooit n vervelige oomblik. Jy gaan baie lag as jy my ontmoet. Jy moet asb net nie rook nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot