AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Weerdiens reik waarskuwings vir verskeie provinsies uit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Willem van den Berg
Foto: Willem van den Berg
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê twee weerstelsels sal ’n invloei van vog uit die tropiese streke tot gevolg hê en het vlak 6- en 4-waarskuwings uitgereik.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vanoggend (7 November) vir verskeie provinsies vlak 6- en vlak 4-weerwaarskuwings uitgereik. 

"In besonder, is daar 'n matige tot hoë risiko vir oorstromings wat ontwrigtend kan wees oor Noordwes, Gauteng, die Vrystaat sowel as aangrensende dele van Limpopo, Mpumalanga en die noordoostelike dele van die Noord-Kaap," lui 'n verklaring.

Ontwrigtende reënval kan voorkom oor groot dele van Gauteng, Limpopo en die Oos-Kaap van vandag om 15:00 tot môre om 12:00.

Volgens die weerdiens word die sentrale en oostelike dele van Gauteng geraak, die noordelike dele van die Oos-Kaap, die westelike dele van Mpumalanga en die suidwestelike dele van Limpopo.

Daar is 'n verhoogde risiko vir veral Noordwes, Gauteng en die noordelike dele van die Vrystaat in terme van oorstromings. "Die waarskuwingsvlak vir die laaste areas is dus vlak 6...," sê die weerdiens. "Dit is verder belangrik om te onthou dat die Noordwes en Vrystaat provinsies baie reënval gehad het die afgelope twee tot drie weke. Dit het daartoe gelei dat die grond reeds versadig is, wat die inflitrasie kapasiteit van die grond verlaag. Verdere reënval sal dus vinnig lei tot afloopwater en oorstromings plek-plek. Spruite en rivierstelsels kan na verwagting ook sterk begin vloei. Lede van die publiek word sterk aangeraai om baie versigtig te wees wanneer hulle oor laagwaterbrûe beweeg om nie deur sterk vloeiende water meegesleur te word nie."

reënvalkaarte 7 November 2022
Reënvalkaarte vir die verwagte reënval vandag (links) en môre (regs). Bron: Suid-Afrikaanse Weerdiens

Volgens die weerdiens het ’n sterk bolugtrog oor die westelike binneland van Suid-Afrika en ’n oppervlaktrog oor die sentrale dele ’n invloei van vog uit die tropiese streke tot gevolg.

Swaar reënval en donderstorms kan lei tot die oorstroming van paaie, asook formele en informele nedersettings. Dit kan skade aan brûe veroorsaak en motoriste word gewaarsku dat verkeersvloei – veral môreoggend – ontwrig kan word deur swak bestuurstoestande.

Verspreide tot wydverspreide buie en donderbuie word verwag, wat ook ’n groot gevaar vir vee kan inhou. 

Die ontwrigtende reënval kan lewensgevaarlik wees weens vinnig vloeiende strome en diep water, veral in laaggeleë gebiede. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.61
-2.3%
Rand - Pond
21.59
-3.9%
Rand - Euro
18.49
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-2.5%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,802.11
+1.9%
Silwer
22.61
+1.9%
Palladium
1,927.00
+2.1%
Platinum
1,045.00
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot