AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Weerdiens voorspel swaar reën, oorstromings die naweek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Pierre van Eeden
Ter illustrasie. Foto: Pierre van Eeden
Die Suid-Afrikaanse weerdiens waarsku dat swaar reën, wat tot oorstromings kan lei, die naweek in sewe van Suid-Afrika se nege provinsies kan voorkom.

Inwoners van Gauteng, Mpumalanga, die Vrystaat, Noordwes, die noordelike dele van KwaZulu-Natal, die Oos- en Wes-Kaap moet bewus wees van die risiko van oorstromings wat veral in laaggeleë dele kan voorkom weens swaar reën Saterdag en Sondag.

Luidens ’n verklaring van die Suid-Afrikaanse weerdiens kan oorstromings veral in die laaggeleë dele van die Oos-Vrystaat, die suidelike dele van Noordwes, Gauteng, die KwaZulu-Natalse Middeland en die noordelike dele van dié provinsie, asook Mpumalanga voorkom. Die weerdiens raai rampbestuursentrums in dié dele aan om op bystand te wees.

Die res van die land?

Volgens die weerdiens kan reën ook oor Limpopo voorkom, behalwe oor die verre oostelike dele van die munisipale distrikte Vhembe en Mopani.

Die reën en storms word veroorsaak deur ’n afsnylaagdrukstelsel wat Saterdag oor die westelike dele van die Noord-Kaap geposisioneer sal wees. Erge donderstorms wat met swaar neerslae gepaard kan gaan, word oor die sentrale en noordelike dele van die Oos- en Wes-Kaap, die oostelike dele van die Noord-Kaap en die westelike dele van die Vrystaat en Noordwes verwag. Winderige toestande kan Saterdag hawens tussen Kaap Columbine en Kaap Agulhas beïnvloed.

Die weerdiens maan dat groot hoeveelhede klein hael en erge windtoestande oor van die streke kan voorkom. Dit is baie moeilik om hael te voorspel, omdat die weerstelsels wat met hael verband hou, baie vinnig kan ontwikkel.

Sondag en volgende week

Die weerstelsel sal Sondag verder ooswaarts beweeg en ooreenstemmende weerstoestande sal dan na verwagting ooswaarts beweeg.

Die afsnylaagdrukstelsel sal Sondagaand, -nag en Maandagoggend verswak in ’n hoogdruktrog. Sterk wind word dan verwag oor die suidelike dele van Suid-Afrika, wat insluit die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die suidelike dele van die Vrystaat.

Die bekende siklus van donderbuie smiddae en vroegaand kan van Maandag tot ten minste Donderdag oor die oostelike dele van Suid-Afrika verwag word, sê die weerdiens.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.27
-0.5%
Rand - Pond
21.17
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.6%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,795.37
+0.3%
Silwer
23.11
+0.2%
Palladium
1,933.90
+0.2%
Platinum
1,007.50
-0.2%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,788
+0.7%
Alle aandele
74,932
+0.6%
Hulpbronne 10
73,738
-0.1%
Industriële 25
93,127
+1.6%
Finansiële 15
15,525
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Soek ñ maat
Ek is ñ gemaklike persoon. Hou van humor. Soek niks ingewikkeld nie . Ek hou van oefen, gym bietjie en stap graag . Lekker om saam met vriende te kuier. En Wil saam dinge down.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot