AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Weerdiens waarsku oor hael, hewige donderstorms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustasie. Foto: Gerrit Buurman
Ter illustasie. Foto: Gerrit Buurman
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verskeie waarskuwings uitgereik oor moontlik hewige donderstroms oor dele van die Noord-, Wes en Oos-Kaap vandag en môre.

Mnr. Wayne Venter, weervoorspeller, sê hewige donderstorms met sterk wind en klein haelkorrels kan vanmiddag laat en vanaand oor die sentrale dele van die Noord-Kaap voorkom. Die gebiede wat geraak kan word, is oos van Calvinia en Sutherland (die distrikte van die Hantam en die Karoo-Hoogland.)

Wind van tot 60 km/h kan voorkom, met rukwinde van tot 90 km/h. Hoewel dit na verwagting van korte duur kan wees, kan groot hoeveelhede hael plek-plek voorkom.

’n Bolugtrog sal môre oor die westelike dele van Suid-Afrika beweeg en reën en storms na byna die hele Noord-Kaap bring, met die uitsondering van die verre oostelike dele van dié provinsie. Neerslae van 20-35 mm, wat plek-plek tot oorstromings kan lei, is oor die Noord-Kaap moontlik.

Dié waarskuwing geld ook vir ’n groot deel van die Wes-Kaap – met die uitsondering van die Kaapse Skiereiland – en die hele Oos-Kaap.

Venter sê swaar donderbuie kan oor dele van die Wes-Kaap voorkom, wat insluit die Sentraal- en Klein-Karoo, die Tuinroete, die Overberg en die Kaapse Wynlande. Die kans op erge donderstorms wat ’n hewiger impak kan hê, is groter oor dele van die Klein Karoo en Suid-Kaap, wat die distrikte Laingsburg, Mosselbaai, Riversdal en Swellendam insluit.

’n Koue front sal die Wes-Kaap teen Vrydag bereik, wat Vrydagaand en Saterdag reën na dele van die provinsie kan bring.

“ ’n Baie geringe kans bestaan dat ligte sneeu oor die bergagtige dele van die Wes-Kaap kan voorkom,” aldus Venter.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.14
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Goud
1,774.30
+0.3%
Silwer
22.49
+1.1%
Palladium
1,869.20
-0.4%
Platinum
994.84
-0.5%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,624
+0.1%
Alle aandele
74,735
+0.1%
Hulpbronne 10
73,979
-1.1%
Industriële 25
91,675
+0.2%
Finansiële 15
15,831
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot