AFGRI
BEAN
08 Des
-
7536
0,00
CORN
08 Des
-
3732
0,00
SOYA
08 Des
-
7630
0,00
SUNS
08 Des
-
11400
0,00
WEAT
08 Des
-
6192
0,00
WMAZ
08 Des
-
3531
0,00
YMAZ
08 Des
-
3800
0,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Wes-Kaap moet hom staal vir stormweer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Ter illustrasie. Foto: Peter Pentz
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal ’n storm na verwagting die Wes-Kaap vanaand tref en môre voortduur.

Die Wes-Kaapse rampbestuursentrum is op gereedheidsgrondslag vir ’n storm wat vanaand volgens die Suid-Afrikaanse weerdiens dele van die Wes-Kaap sal tref en tot môre sal voortduur. Die Overberg, die suidoostelike gedeeltes van Kaapstad, insluitend die Strand, Muizenberg en Kaappunt, asook die Kaapse Wynland sal veral daardeur geraak word.

Mnr. Anton Bredell, minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, raai mense in die geaffekteerde gebiede aan om van die voorspelde weersomstandighede bewus te wees, hul reistyd te beperk en liefs binnenshuis te bly in die komende dae.

“Ons kan stormsterkte wind verwag, veral langs die kus, asook reënval van tot 35 mm en hael in sommige gedeeltes van die binneland. Dit kan plek-plek tot oorstromings en sterk strome lei wat dit moeilik maak om te bestuur.”

Dr. Mogale Sebopetsa, hoof van die Wes-Kaap se departement van landbou, het aan Landbou.com gesê terwyl die departement se amptenare besig is om inligting in te win oor die skade wat boere in die distrik George Maandag weens swaar neerslae en oorstromings gely het, hou hulle die situasie fyn dop met verdere neerslae wat die naweek oor die Tuinroete verwag word. Van die boere in die gebied het Maandag binne ’n paar uur 240 mm gemeet. Talle paaie en ander infrastruktuur en huise is beskadig.

Sebopetsa het gesê meer inligting oor die skade behoort teen volgende week beskikbaar te wees.

Die provinsiale asook munisipale rampbestuursentrums en nooddienste is op gereedsheidsbasis om te help waar nodig. Bel 112 tolvry van ’n selfoon af indien jy hulp benodig. Ander nommers wat gebel kan word, is:

Kaapse Wynland: 021 887 4446

Eden-distrik: 044 805 5071

Sentraal-Karoo: 023 449 8000

Weskus: 022 433 8700Overberg: 028 425 169

Stad Kaapstad: 107 (vanaf ’n landlyn) of 021 480 7700

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
20.86
+0.6%
Rand - Euro
17.87
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Goud
1,784.55
+0.0%
Silwer
22.44
-0.3%
Palladium
1,852.88
-0.0%
Platinum
962.60
+0.5%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
If we want to or need to meet someone,, we wiil have to message that unknown someone.
Ek sal myself beskryf as 'n eerlike, opregte mens. Ek is 'n goeie luisteraar en ek kan ook goeie raad uitdeel. I'm a dreamer, ek jaag my drome na. Ek hou van...
Kom ons mqak n great lewe saam
Eks baie oulike eerbaar avontuur mense hou van buite lower stan by my ek sal by jo staan via angel kamp jag en per ry
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot