AFGRI
BEAN
29 Nov
-
7600
0,00
CORN
29 Nov
-
3680
0,00
SOYA
29 Nov
-
7573
0,00
SUNS
29 Nov
-
11385
0,00
WEAT
29 Nov
-
6333
0,00
WMAZ
29 Nov
-
3476
0,00
YMAZ
29 Nov
-
3695
0,00
AMT
Beeste A2/3
19 Nov
-
53,63
-0,61
Beeste AB2/3
19 Nov
-
52,36
-0,27
Beeste B2/3
19 Nov
-
49,93
-0,39
Beeste C2/3
19 Nov
-
45,77
-1,34
Bevrore Hoender
19 Nov
-
28,97
0,09
Bokkies (onder 30 kg)
19 Nov
-
67,06
4,88
Bokooie
19 Nov
-
45,82
0,53
Groot (meer as 40 kg)
19 Nov
-
41,22
-4,20
Hoender (IQF)
19 Nov
-
26,15
-1,27
Medium (30-40kg)
19 Nov
-
53,18
-4,22
Pork Average
19 Nov
-
28,19
-0,22
Poultry Average
19 Nov
-
28,45
-0,37
Skaap A2/3
19 Nov
-
84,77
-0,53
Skaap AB2/3
19 Nov
-
75,76
-0,93
Skaap B2/3
19 Nov
-
71,89
-0,34
Skaap C2/3
19 Nov
-
70,02
0,06
Speenkalf
19 Nov
-
41,47
0,33
Spekvarke
19 Nov
-
29,28
-0,13
Stoorlammers
19 Nov
-
45,93
1,54
Varkwors
19 Nov
-
23,47
-0,03
Vars Hoender
19 Nov
-
30,25
0,07
Vleisvarke
19 Nov
-
28,07
-0,37
Wol (skoon)
19 Nov
-
170,08
-5,21

Winterreën: ‘Dis ’n plesier om te boer’

akkreditasie
Boere in die graanstreke van die Wes-Kaap hoop dit kom binnekort re?n. FOTO: AMELIA GENIS
Boere in die graanstreke van die Wes-Kaap hoop dit kom binnekort re?n. FOTO: AMELIA GENIS
Landboutoestande in die Wes-Kaap het aansienlik verbeter ná goeie reën sedert einde Mei.

“Die koring het goed opgekom. Alles lyk baie mooi: die koring, die medics en die lammers. Dis ’n plesier om te boer. Ná die afgelope droë jare kan ’n mens weer besluite neem,” sê mnr. Francois Eksteen van die plaas Witvlei, Piketberg, waar hulle sedert einde Mei 90 mm reën gekry het en 70 mm op hul grond in die Rooi-Karoo.

Hy sê boere se gemoed is baie beter, dog hulle is bekommerd oor plaasveiligheid.

Mnr. Dirk van Papendorp van Tweekop Boerdery by Heidelberg sê die hele gebied lyk goed ná die reën. “Die wêreld is groen. Ons kry ons reëntjies soos ons dit bestel. Die wind was nie in ons guns nie, maar ons is nog altyd tevrede met die hoeveelheid reën wat ons gekry het. Dis 200% beter as verlede jaar die tyd.”

Hulle het verlede Julie ’n baie goeie oes op die land gehad, maar toe reën dit nie in Augustus nie en September was baie warm.

Volgens hom is dit die eerste keer dat die graan wat laat geplant is, op dieselfde vlak as vroeë graan is, in die sin dat die potensiaal in albei gevalle goed is as hulle tot in September reën kry.

Die kanola wat vroeg geplant is, blom en Van Papendorp sê hul weidings het mooi herstel.

As hulle kan aanhou reën kry, soos hulle van einde Mei af gekry het, staan daar goeie potensiaal op die lande, sê mnr. LG van As van Van As-boerdery by Swellendam. Hulle het in Mei 25 mm reën gekry en 35 mm in Junie.

Hulle het op tyd geplant, maar die graan het laat opgekom.

Hoewel dit te koud is vir die weidings om te groei, is weitoestande al heelwat beter.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.17
+0.7%
Rand - Pond
21.56
+0.0%
Rand - Euro
18.25
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,795.28
+0.1%
Silwer
23.40
+1.1%
Palladium
1,792.01
+2.3%
Platinum
957.51
+0.2%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
0.0%
Alle aandele
68,615
0.0%
Hulpbronne 10
64,074
0.0%
Industriële 25
92,909
0.0%
Finansiële 15
12,995
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Positiewe uitkyk
Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in onstabiele emosionele uitbarstings nie.
Is ek die een vir jou...
As jy hou van kamp en see vakansies, n girl wat hou van die buite lewe, maar tog ook van rustigheid, is ek die een.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot