AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8524
64,00
CORN
09 Jun
-
4000
13,00
SOYA
09 Jun
-
7752
89,00
SUNS
09 Jun
-
8625
-29,00
WEAT
09 Jun
-
6305
-1,00
WMAZ
09 Jun
-
3605,60
48,60
YMAZ
09 Jun
-
3859,4
11,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

WK kan goeie reën kry, minder somerreën moontlik

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
'n Donderstorm in die distrik Warden. Foto: Marilou Corver
'n Donderstorm in die distrik Warden. Foto: Marilou Corver
’n Sterk laagdrukstelsel kan van Woensdag af swaar neerslae na dele van die Wes-Kaap bring, terwyl neerslae oor die somerreënstreek kan afneem.

Die sikloon Freddy het ná ongeveer 39 dae verswak en weerpatrone begin stadig na normaal terugkeer.

Sterk laagdrukstelsels kom egter oor Angola, Zambië en die noordelike dele van Mosambiek voor. Dié stelsels veroorsaak swaar neerslae oor dié gebiede, maar het minder reën oor die suidelike dele van Afrika tot gevolg.

“Die Indiese Oseaan-hoogdrukstelsel domineer oor die noordoostelike dele en dit veroorsaak dat tropiese vog op die perimeter suidooswaarts beweeg oor Namibië en die westelike en sentrale dele van Botswana in die volgende week tot tien dae tot net voor einde Maart. Meer as 20 mm reën kan oor daardie gebiede uitsak,” sê mnr. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige.

Ligte neerslae van 20 mm of minder kan gedurende hierdie tydperk oor die sentrale dele van Suid-Afrika voorkom met meer reën oor die suidoostelike dele, dit wil sê veral oor die Oos-Kaap en suidelike dele van KwaZulu-Natal. “Baie min of geen reën word oor die westelike dele van Suid-Afrika voorspel, wat hoofsaaklik die westelike dele van die Noord-Kaap insluit.”

Laagdrukstelsel

Die sterk laagdrukstelsel wat van vandag af oor die Wes-Kaap begin inbeweeg, kan veral Woensdag en Donderdag swaar reën oor veral die Suid-Kaap en die aangrensende binneland veroorsaak.

“Meer as 20 mm of selfs swaarder neerslae word verwag op plekke soos Grabouw, Caledon, Swellendam, Worcester, Laingsburg en ander distrikte oor die sentrale tot suidoostelike dele van die Wes-Kaap. Daar is ’n gevaar vir oorstromings in daardie gebiede,” sê Van den Berg. “Omdat die geografiese beweging van die afsnylaagdrukstelsel moeilik voorspelbaar is, is daar ook ’n gevaar vir swaar reën in aangrensende gebiede.”

Ligter neerslae kan oor die Tuinroete en verder langs die Oos-Kaapse kus verwag word, met meer reën oor die noordoostelike dele van die Oos-Kaap.

Volgens Van den Berg kan temperature, en veral minimum temperature. redelik koel bly in die sentrale, maar veral suidoostelike dele van die land in die laaste week tot 10 dae van Maart. “Dit lyk egter tans asof koue lug nie so ver noord gaan inbeweeg soos aanvanklik verwag is nie.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.75
+0.5%
Rand - Pond
23.52
+0.6%
Rand - Euro
20.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.58
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,008.29
-0.1%
Palladium
1,353.98
-0.5%
Goud
1,963.46
-0.1%
Silwer
24.31
+0.2%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,629
-0.1%
Alle aandele
76,987
-0.0%
Hulpbronne 10
68,417
-1.1%
Industriële 25
102,981
-0.4%
Finansiële 15
15,898
+2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom, sê 'n bietjie "hallo"!
Goeie intelligente geselskap. Ek ontmoet graag nuwe mense en gou daarvan om tyd saam deur te bring. Opreg en 'n staatmaker.
Helder enige donker op
Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek mal Buitelewe mal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot